education | January 11, 2026

Janie du Plessis’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

IntroSouth African actress
IsActor 
FromSouth Africa 
TypeFilm, TV, Stage & Radio 
Genderfemale

Janie du Plessis is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise en TV-aanbieder. Sy studeer aanvanklik Regte aan die Randse Afrikaanse Universiteit, maar verander later van rigting en bied verskeie TV-programme soos Teletien, Graffiti en later Revue Plus op M-Net aan. Haar pa is die skrywer Pienkes du Plessis.

Verdere naleeswerk

  • Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe deur Martie Retief-Meiring, ISBN 978-0-7981-5113-9

Eksterne skakels

  • Haar amptelike webtuiste
  • Onderhoud met Janie du Plessis oor haar biografie op YouTube
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.